MAR­GA­RET GAR­DI­NER

Huisgenoot 100 - - Glansgenoot -

MEJ. HEEL­AL

1978

Toe Mar­ga­ret as Mej. Heel­al ge­kroon is, moes sy “’n spervuur van vrae’’ oor Suid-A­fri­ka be­ant­woord. Daar­die jaar is die land om po­li­tie­ke re­des uit die Mej. Wêreld- kom­pe­ti­sie ge­skop, maar toe wen ’n Suid-A­fri­kaan­se skoon­heid die Mej. Heel­al-kom­pe­ti­sie! “Sy is la­ter deur die Mej. Heel­al-or­ga­ni­sa­sie ge­prys vir haar di­plo­ma­sie,’’ ver­tel Huis­ge­noot.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.