ONS SAL HUL­LE NOOIT VER­GEET NIE

Huisgenoot 100 - - Glansgenoot -

is in 1987 die eer­ste Mej. Suid-A­fri­ka wat skrif­te­lik moet on­der­neem sy sal nie ty­dens haar amps­ter­myn ver­loof raak nie. Ne­gen­tien jaar la­ter re­ël sy ná ’n dub­be­le ma­stek­to­mie dat Huis­ge­noot­le­sers in Ok­to­ber 2006 af­slag op ’n mam­mo­gram kry. Dié t­wee sus­ters was al­bei al Mej. Suid-A­fri­ka: Já­ni­ne in 1988 en Di­a­na in 1991 (Di­a­na het haar stief­pa se van ge­had). Huis­ge­noot ver­tel in 2004 van Di­a­na se noue ont­ko­ming toe sy in die O­ka­van­go-del­ta in Botswa­na in ’n see­koei se ka­ke be­land. “Ek is ’n goeie sa­ke­vrou’’, sê Su­zet­te van der Mer­we kort ná haar kro­ning as Mej. Suid-A­fri­ka van 1990. Toe Huis­ge­noot in 2014 ver­tel die ge­skei­de ma van t­wee het op 45 weer ver­loof ge­raak, be­klee Su­zet­te ’n top­pos by die sel­foon­maat­skap­py Cell C. het in 1992 as eer­ste nie­wit Mej. Suid-A­fri­ka ’n nu­we era in­ge­lui. La­ter was sy en haar man, Leig­h­ton Curd, se ses­ja­ri­ge T­ho­mas een van die klein­goed wat saam met oud­pres. Nel­son Man­de­la vir Huis­ge­noot se Nu­we­jaars­voor­blad van 2006 af­ge­neem is. het in 2001 in haar amps­jaar haar TV-de­buut as Pa­sel­laaan­bie­der ge­maak. Die jaar daar­na was sy die eer­ste Mej. Suid-A­fri­ka wat ná haar wen­jaar te­rug is u­ni­ver­si­teit toe. Sy het haar B.Com. (Reg­te)-graad aan die U­ni­ver­si­teit S­tel­len­bosch vol­tooi en haar la­ter op ve­le ge­bie­de on­der­skei, ook as di­rek­sie­lid van Huis­ge­noot se moe­der­maat­skap­py, Me­dia24.

JÁ­NI­NE BOT­BYL & DI­A­NA TIL­DEN-DA­VIS

SU­ZET­TE VAN DER MER­WE

AMY KLEIN­HANS

WIL­MA VAN DER BI­JL

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.