SA VROUE: SUPER-SEXY

Hier­die mo­del­le is nie net a­sem­ro­wen­de skoon­he­de nie; hul­le het ook daar­die ‘iets’ wat van hul­le wa­re ster­re maak

Huisgenoot 100 - - Glansgenoot -

IN ’ N lang, pers aand­rok met ’ n man­tel swie­rig oor een skou­er pryk ’n blon­di­ne op die voor­blad van Huis­ge­noot van 7 November 1955. “Cyn­thia O­ber­hol­zer – sy maak naam in Londen’’, word sy be­kend­ge­stel. Dié “Dur­ban­se man­ne­kyn” spog sy het selfs al voor prinses Mar­ga­ret, ko­nin­gin E­li­za­beth se sus­ter, kle­re ge­pa­ra­deer. Ná haar sou tal­le an­der Suid-A­fri­ka­ners ver in die wêreld op loop­plan­ke ver­skyn, en Huis­ge­noot het heel­par­ty van hul­le op die suk­ses­leer help plaas.

Een van die be­kend­stes was die Kaap­se skoon­heid A­lexa Sin­ger. Na­dat haar eer­ste mo­de­ses­sie in A­pril 1982 op ons blaaie ver­skyn het, is sy blit­sig op­ge­raap en het sy bin­ne ’n jaar op die voor­blad van die A­me­ri­kaan­se Vo­gue ge­pryk. Sy was die eer­ste SuidA­ri­kaan­se mo­del vir wie dié eer te beurt ge­val het, en daar­na het ver­skeie an­der Vo­gueen an­der voor­blaaie ge­volg.

“He­le A­me­ri­ka Gaan­de oor Mei­sie uit Huis­ge­noot’’, lui ’ n op­skrif in A­pril 1985. Dié mei­sie is die 22-ja­ri­ge Jo­sie Bo­rain, wat drie jaar te­vo­re vir Huis­ge­noot ge­mo­del­leer het.

“Ont­hou Jo­sie se naam; dit gaan bin­ne­kort op al­mal se lip­pe wees,’’ haal Huis­ge­noot die New York­se koe­rant Dai­ly News aan.

Dit was pro­fe­tie­se woor­de, want la­ter sou Jo­sie ver­skeie in­ter­na­si­o­na­le ad­ver­ten­sie­veld­tog­te los­slaan, on­der meer vir die ont­wer­pers Cal­vin Klein en Ralph Lau­ren. Sy het ook die nuus ge­haal toe sy ’n ver­hou­ding van ne­ge maan­de met prinses Di­a­na se broer, graaf C­har­les S­pen­cer, ge­had het, en in Sep­tem­ber 1997 saam met hom by Di­a­na se be­graf­nis was.

So­wel A­lexa as Jo­sie werk van­dag as fo­to­gra­we in die Kaap.

Ta­nya Fou­rie was ’ n 15-ja­ri­ge Kaap­se skool­mei­sie toe sy in 1988 by ons a­tel­jee in­stap om ’n mo­de­por­te­feul­je te laat saam­stel. Die fo­to­graaf Cor­rie Han­sen het haar net daar vir ’ n mo­de­ses­sie be­spreek. Op 16 is

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.