ROB LOWE

Huisgenoot 100 - - Glansgenoot -

Vroeg in 1988 het Huis­ge­noot be­rig oor Rob Lowe (“dis nie net dat hy te aan­trek­lik is nie; hy is ook ver­slaaf aan die liefde”), wat al ’n rits mei­sies se hart ver­o­wer het, van Brooke S­hields tot prinses S­tép­ha­nie. Maar o wee, la­ter die­self­de jaar ver­skyn ’n ar­ti­kel met die op­skrif “Skan­daal van die por­no­vi­deo” en gry­se­ri­ge skerm­gre­pe van ’n vi­deo waar Rob met ’n mei­sie van 16 in ’n sek­sor­gie rin­kink. Dié vi­deo het die ak­teur (van­dag 52) se loop­baan vir ’n paar jaar op ys laat be­land – tot hy dit la­ter met TV-reek­se soos The West Wing weer aan die gang kon kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.