T­RE­VOR NOAH

Huisgenoot 100 - - Glansgenoot -

“Hy is sexy en sal jou boon­op el­ke dag laat lag. Klink mos na die vol­maak­te man!” skryf Huis­ge­noot in 2015 oor die ko­me­di­ant T­re­vor Noah (31). Hy is ook su­per­suk­ses­vol – in 2015 word hy aan­bie­der van die A­me­ri­kaan­se TV-pro­gram The Dai­ly S­how en hy het wê­reld­wyd ge­ho­re aan sy voe­te. Na­dat sy ver­hou­ding met die Kaap­se fi­si­o­te­ra­peut Da­ni Ga­briel in 2015 ge­ëin­dig het, blyk hy en­kel­lo­pend te wees. “Op die oom­blik is daar net een vrou in my lewe, die veel­ei­send­ste vrou by wie ek nog was – ko­me­die,” het hy al ge­skerts.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.