BOB SKINSTAD

Huisgenoot 100 - - Glansgenoot -

Is daar iets soos té sexy? Toe Bob Skinstad (van­dag 39) in 1999 sy hemp vir ’n sto­men­de voor­blad uit­trek, het Huis­ge­noot ge­ju­bel: “Sul­ke kon­toe­re is mos ver­mors on­der ’n rug­by­trui!” Selfs Bob het be­sef dis dalk te veel vir vroue se bloed­druk – toe hy in 2007 weer in Huis­ge­noot ver­skyn (pas ver­kies as sex­y­ste Bok), het hy ver­tel hy is dees­dae sku om sy hemp te laat waai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.