NICO PANAGIO

Huisgenoot 100 - - Glansgenoot -

Met sy soel Me­di­ter­reen­se voor­koms het dié ster vroue om­trent laat swy­mel, ver­al toe hy in Sur­vi­vor soos ’n waf­fer­se Tar­zan lyf wys. Maar jam­mer, da­mes, op Huis­ge­noot se blaaie het Nico Panagio (44) pal die liefde van sy lewe, die ak­tri­se Chris­ti, aan sy sy. Saam is dié t­wee voor­ma­li­ge Laan­ak­teurs “in die 7de he­mel”, lees ons.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.