STEVE: STEEDS IN DIE SPERVUUR

Huis­ge­noot-le­sers ont­moet hom in 1986 – en se­dert­dien het die san­ger en TV-ster nog nie op­hou nuus maak nie

Huisgenoot 100 - - Glansgenoot -

HOU hom dop. “Die man gaan nog ’n groot har­te­bre­ker word,” skryf Huis­ge­noot in 1986 by die fo­to van ’n skraal kê­rel met ’n wit hoed op die kop en deur­drin­gen­de blou oë. Hy is skaars 22 jaar oud, ’n dra­ma­stu­dent in P­re­to­ria. Hy het pas ’n rol los­ge­slaan in Ag­ter El­ke Man (die “Boe­re-Dallas”) en is boon­op ’n san­ger wat al in vier P­re­to­ri­a­se klubs op­ge­tree het.

In Sep­tem­ber 1988 ge­sels Huis­ge­noot weer met hom. Nou ken die he­le land hom al as Ag­ter El­ke Man se Bru­ce Bey­ers. Hy ver­tel van sy liefde vir die 1962-Ca­dil­lac wat hy by sy pa ge­ërf het. Hy het nie ’n mei­sie nie.

Dit kom wel in die koe­ran­te uit dat hy die­self­de jaar vir C­han­tel­le de Bruin van Nyl­stroom swan­ger ge­maak het en ’n dog­ter­tjie het. Steve be­sluit ná bloed­toet­se om sy plig na te kom. “Ek is so trots op haar dat ek kan

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.