1940’s

Huisgenoot 100 - - Gesinsgenoot -

In dié ja­re is daar heel­wat ad­ver­ten­sies wat eint­lik meer aan­dag trek as die kos­blad. Ter­wyl die joer­na­lis een­vou­di­ge re­sep­te skryf oor wat met suur­le­moe­ne of pam­poe­ne­ge­doen­kan­word, plaas­Da­visGe­la­ti­ne ’n ad­ver­ten­sie wat uit t­wee re­sep­te be­staan – een vir salm in jel­lie en die an­der vir ap­pel­koos-spons.

Dit is ook in die ad­ver­ten­sies dat ’n mens die stan­daard-re­sep­styl be­gin sien met die be­stand­de­le wat ge­lys en die me­to­de wat be­skryf word.

Die win­ter­va­kan­sie van 1932 is om die Aan die voor­aand van die Tweede Wê­reld­oor­log maan C.A.B. haar le­sers om “res­ver­wer­king” te doen, naam­lik om weer iets eet­baars van oor­skiet­kos te maak. So is daar na­ge­maak­te“chops” wat­van­ge­maal­de­kou­e­vleis ge­maak word en waar­by ’n stuk­kie ma­ca­ro­ni ten slot­te in­ge­druk word om die been te vorm.

K.A.R. Bo­na­de vra in 1942 of daar reg­tig ’n eg­te, in­heem­se A­fri­kaan­se kook­kuns is. “Ons bre­dies is niks anders nie as die vleis- en groen­te­meng­sels wat in Suid-Frank­ryk, S­pan­je en I­ta­li­ë­mo­de­was in­die mid­del­eeue.”

Sy skryf ook dat jy ’n land se kook­kuns nie eint­lik kan be­oor­deel vol­gens wat in ho­tel­le en o­pen­ba­re eet­hui­se voor­ge­sit word nie.

“Om dit be­hoor­lik te waar­deer, moet die ken­ner sy toe­vlug neem tot sy par­ti­ku­lie­re vrien­de wat deeg­li­ke kos be­sit. Dit is ’n ak­si­oom dat ons die bes­te volks­kos in pri­va­te hui­se aan­tref, nie in o­pen­ba­re re­stau­rants nie.”

By ver­de­re na­vor­sing blyk dit toe dat K.A.R. Bo­na­de geen vrou is nie, maar eint­lik die dig­ter en kos­ken­ner Lou­is Lei­poldt, wat van vroeg in 1942 tot in 1947 die ru­briek “Kel­der en Kom­buis” be­har­tig het!

Die ru­brie­ke is in 1963 in boek­vorm uit­ge­gee as Pol­fyn­tjies vir die Proe.

“S­paar­saam­heid in Oor­logs­tyd” is ’n in­te­res­san­te reeks ar­ti­kels wat in 1942 ver­skyn en waar le­sers oor die vin­gers ge­tik word om­dat hul­le die win­kels storm­ge­loop het “daar­die af­grys­li­ke week toe ons van die oor­logs­ver­kla­ring ge­hoor het”.

“Men­se het tou op tou ge­staan om deur die oor­werk­te, ge­jaag­de en met reg prik­kel­ba­re win­kel­be­dien­des ge­hol­pe te raak.”

Dit het nie net tot voor­raad­te­kor­te ge­lei

BO: ’n 1943-ar­ti­kel oor room­ys maak. Vla­poei­er en kon­dens­melk was be­lang­ri­ke be­stand­de­le. REGS: Brood was skaars ná die oorlog en hier­die groen­mie­lie­re­sep­te in 1947 het al­ter­na­tie­we voor­ge­stel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.