Vark­fi­let met vye-en-blou­kaas­vul­sel

VARK­FI­LET MET VYE -EN -BLOU­KAAS­VUL­SEL

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

VLEIS

1 groot vark­fi­let

60 ml (¼ k) se­sam­o­lie

250 g spek­vleis­re­pies

VUL­SEL

50 g blou­kaas, ge­krum­mel

320 g groen­vy­e­kon­fyt, grof ge­kap hand vol vars tie­mie, ge­kap

15 ml (1 e) te­ri­ja­ki-sous

45 ml (3 e) kol­jan­der­pes­to sout en swart­pe­per

1 Vleis Vryf die fi­let met die se­sam­o­lie in en laat dit 1-2 uur in die ys­kas ma­ri­neer.

2 Pak die spek­re­pe langs me­kaar so­dat die ran­de ef­fens oor­vleu­el. Plaas die fi­let bo-op die spek en vlek dit met ’n skerp mes so­dat dit ge­vul kan word.

3 Vul­sel Meng al die be­stand­de­le lig­gies en skep in die mid­del van die fi­let in. Vou die fi­let met die spek toe en steek ’n ke­bab­stok­kie deur el­ke stuk spek.

4 Plaas op ’n toe­kny­proos­ter en braai 2025 mi­nu­te oor warm ko­le. Draai ge­du­rig om.

5 Laat die vleis 5-8 mi­nu­te rus en sny in sky­we tus­sen die ke­bab­stok­ke deur.

INNEKE EN JOHN­NY (UIT KOM ONS BRAAI, E­PI­SO­DE 9, VIA (DSTV-KA­NAAL 147))

GE­NOEG VIR

6MENSE Be­rei­ding 15 mi­nu­te Ma­ri­neer­tyd 1-2 uur Braai­tyd 20-25 mi­nu­te

Rus­tyd 5-8 mi­nu­te

1

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.