Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Lendetjops met soet brandrissi­esous

LENDETJOPS MET SOET BRANDRISSI­ESOUS

-

SOUS

180 ml (¾ k) soet brand

rissiesous

80 ml (¹⁄₃ k) tamatiepur­ee 80 ml (¹⁄₃ k) druiwe of

appelsap

30 ml (2 e) appel of

rysasyn

15 ml (1 e) sojasous

5 ml (1 t) heelkorrel

mosterd (of meer)

VLEIS

4 varklendet­jops,

4 cm dik sout en peper

olyfolie

KOOLSLAAI

1 pak (300 g) koolslaai

mengsel hand vol sultanas, rosyne, korente of gekapte dadels

125 ml (½ k) volroom

jogurt

80 ml (¹⁄₃ k) geroosterd­e

pampoensad­e

80 ml (¹⁄₃ k) gekapte vars

koljanderb­lare

1 Sous Meng al die bestanddel­e.

2 Vleis Vryf die tjops in met die sout, peper en ’n bietjie olie en seël oor warm kole. Verf met die sous en braai 10-15 minute of tot net gaar. Verf dikwels met die sous.

3 Koolslaai Meng al die bestanddel­e en sit voor saam met die tjops.

GENOEG VIR

4 MENSE Bereiding 20 minute Braaityd 1015 minute (afhangend van die dikte)

 ??  ?? 1
1

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa