Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Soet sojasous

-

SOET SOJASOUS

60 ml (¼ k) sojasous

45 ml (3 e) heuning

30 ml (2 e) ryswynasyn 2 knoffelhui­sies, fyn gedruk 1 brandrissi­e, gekap

5 cm-stuk vars gemmer, gerasper 250 ml (1 k) water

Meng al die bestanddel­e goed.

KNOFFEL-ENKRUIESOU­S

4 knoffelhui­sies, fyn gedruk 1 suurlemoen se sap en

gerasperde skil

15 ml (1 e) vars tiemietakk­ies 10 g vars pietersiel­ie, gekap 375 ml (1½ k) hoenderaft­reksel

Meng al die bestanddel­e.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa