Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Gekruide braaistuk

GEKRUIDE BRAAISTUK

-

KRUIESMEER­SEL

45 ml (3 e) vars salie, gekap 45 ml (3 e) vars tiemie, gekap 45 ml (3 e) vars origanum, gekap 60 ml (¼ k) olyfolie sout en peper

VLEIS

700-800 g kruisskyf

1 Kruiesmeer­sel Meng al die bestanddel­e. 2 Vleis Smeer die vleis in met die smeersel. Laat 2-3 uur in die yskas marineer.

3 Braai die steak 30-40 minute oor matige kole en sit voor.

FRITZ EN HENTIE (UIT KOM ONS BRAAI, EPISODE 13, VIA (DSTV-KANAAL 147))

GENOEG VIR 4-6 MENSE Bereiding 10 minute Marineerty­d 2-3uur Braaityd 30-40 minute

 ??  ?? 1
1

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa