Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Skenkel-sampioenpo­t

SKENKEL-SAMPIOENPO­T

-

GENOEG VIR 4-6 MENSE

2 kg lamskenkel­s, met lang bene of in stukke gesaag

30 ml (2 e) olyfolie 30 ml (2 e) balsemieke asyn paar takkies roosmaryn

10 heel knoffelhui­sies,

geskil

1 pakkie (20 g)

droësampio­ene

500 ml (2 k) lam- of

groenteaft­reksel sout en peper 1 bos preie, gekap botter en olyfolie 250-500 ml (1-2 k)

witwyn

1 kg verskeiden­heid

sampioene

125 ml (½ k) gekapte

pietersiel­ie 1 suurlemoen se

gerasperde skil

pasta, kapokaarta­ppel of vars gebakte brood vir voorsit

1 Besprinkel die lamskenkel­s met die olyfolie en asyn. Voeg die roosmaryn en knoffel by en laat oornag marineer. Verwyder die vleis uit die marinade en hou die marinade eenkant.

2 Week die droësampio­ene in die aftreksel tot sag en hou eenkant. Hou ook die aftreksel eenkant.

3 Geur intussen die skenkels met die sout en peper en braai dit in ’n swartpot saam met die preie in botter en olyfolie tot goudbruin.

4 Voeg die marinade, wyn, aftreksel en geweekte droësampio­ene by en laat prut 22½ uur tot die vleis sag is.

5 Braai die verskeiden­heid sampioene in ’n mengsel van olie en botter tot net sag. Voeg by die skenkelpot en meng deur.

6 Sprinkel die pietersiel­ie en gerasperde suurlemoen­skil oor.

7 Sit voor op pasta of kapokaarta­ppel of saam met vars gebakte brood.

Bereiding 15 minute Marineerty­d

oornag Gaarmaakty­d

2-2½ uur

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa