La­tyns-A­me­ri­kaan­se vark­ke­babs met sitrus

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

SITRUSMARINADE

250 ml (1 k) le­moen­sap

125 ml (½ k) po­me­lo­sap

80 ml ( k) fyn ge­kap­te ui

30 ml (2 e) ge­kap­te vars o­ri­ga­num

30 ml (2 e) ap­pela­syn

4 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk

45 ml (3 e) bruin­sui­ker

80 ml ( k) ge­kap­te kol­jan­der­bla­re

5 ml (1 t) vin­kel­saad

60 ml (¼ k) o­lyf­o­lie

VLEIS

1 kg varknek of -boud, in groot blok­ke ge­sny 2-3 suur­le­moe­ne, in wig­gies ge­sny paar pie­kel­ui­tjies, ge­skil sou­ten­pe­per

1 Ma­ri­na­de Meng al die be­stand­de­le.

2 Vleis Ryg die vleis, suur­le­moen­wig­gies en ui­tjies om die beurt aan stok­kies. Laat dit oor­nag in die ma­ri­na­de lê.

3 Ver­wy­der die vleis uit die ma­ri­na­de en hou die ma­ri­na­de een­kant.

4 Geur die vleis met die sout en pe­per en braai so­wat 25 mi­nu­te oor ma­ti­ge ko­le tot net gaar.

5 Kook in­tus­sen die o­ri­ge ma­ri­na­de goed af en sit voor saam met die ke­babs.

LE­WER 10-12 STOK­KIES Be­rei­ding 10 mi­nu­te Ma­ri­neer­tyd

oor­nag Gaar­maak­tyd

25 mi­nu­te

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.