Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Riboogstea­ks met koffiesmee­rsel

-

SMEERSEL

10 ml (2 t) komynsade 30 ml (2 e) koffiebone 5ml(1t)droëbrand

rissievlok­kies

5 ml (1 t) paprika 5 ml (1 t) sout

5 ml (1 t) swartpeper STEAKS

2 riboogstea­ks olie

1 Smeersel Plaas al die bestanddel­e in ’n voedselver­werker of koffiemeul en maak fyn.

2 Steaks Vryf die steaks met die olie in en sprinkel die smeersel aan albei kante.

3 Braai sowat 7 minute per kant oor warm kole tot halfgaar. Draai elke 2 minute. Laat 10 minute rus en sit voor.

2 GENOEG VIR

4 MENSE Bereiding 10 minute Braaityd 7 minute per kant Staantyd 10 minute

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa