Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Varklieske­babs met tamaryn

-

VLEIS

1 ontbeende varklies, swoerd verwyder en in

dun repies gesny

MARINADE

150 g tamarynpas­ta

80 ml ( k) sojasous

80 ml ( k) bruinsuike­r

60 ml (¼ k) water

4 knoffelhui­sies, fyn gedruk

2 ml (½ t) rooibrandr­issievlokk­ies

1 Vleis Ryg die varkliesre­pies soos ’n konsertina op die stokkies.

2 Marinade Meng al die marinadebe­standdele. Giet oor die vleis en laat oornag marineer.

3 Verwyder die vleis uit die marinade en hou die marinade eenkant.

4 Braai die kebabs sowat 25 minute oor matige kole tot net gaar en geurig, maar nie droog nie. Verf van tyd tot tyd met die orige marinade.

5 LEWER 20-25

STOKKIES Bereiding 10 minute Marineerty­d oornag Braaityd 25 minute

WENK Die hele varklies behoort selfs meer stokkies te lewer; sny dus vleisrepe vir soveel stokkies as wat jy nodig het en vries die res.

 ??  ?? 6
6

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa