Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Mediterree­nse lendetjops

-

MARINADE

120 ml (½ k) suurlemoen-

sap

2 suurlemoen­e se gerasperde skil

10 ml (2 t) droë origanum 4 knoffelhui­sies, fyn

gedruk

2 hande vol gekapte

vars pietersiel­ie sout en peper

200 ml olyfolie TJOPS

4 varklendet­jops,

3 cm dik sout en peper

SLAAI

8 olywe 8 kersietama­ties hand vol babaspinas­ie 1 wiel fetakaas

braaibrood­jies vir voorsit

(resep op bl. 81)

1 Marinade Meng al die bestanddel­e.

2 Tjops Pak die tjops in ’n plat nie-metaalbak en giet die helfte van die marinade oor. Hou die res van die marinade eenkant. Laat die vleis 30 minute marineer. 3 Geur die tjops met die sout en peper en braai 1015 minute oor warm kole tot net gaar maar nie droog nie. Draai dikwels om.

4 Slaai Meng die bestanddel­e eers met mekaar en dan met die res van die marinade.

5 Sit die tjops saam met die slaai en braaibrood­jies voor.

GENOEG VIR

4MENSE Bereiding 10 minute Marineerty­d 30 minute Braaityd 10-15 minute

 ??  ?? 3
3

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa