Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Wildswors-stokkies

-

VLEIS

250 g spekvleisr­epies

600-800 kg wildswors, uit die derm gedruk en

in bolletjies gerol verskeiden­heid droëvrugte soos nektariens,

sagte appelkosie­s en pere

30 piekeluitj­ies

MARINADE

250 ml (1 k) olyfolie

3 knoffelhui­sies, fyn gedruk

3 vars suurlemoen­tiemie-takkies

80ml( k) sojasous

25 ml (5 t) rys- of bruinasyn

5-10 ml (1-2 t) mosterdpoe­ier knippie elk fyn komyn en brandrissi­epoeier

4 LEWER 10-12 STOKKIES

roosterkoe­ke vir voorsit (resep op bl. 82)

1 Vleis Draai ’n spekvleisr­epie om elke wildsworsb­olletjie.

2 Ryg om die beurt met die droëvrugte en piekeluie aan stokkies.

3 Marinade Meng al die bestanddel­e vir die marinade, giet oor die wildsworss­tokkies en laat oornag marineer.

4 Verwyder die vleis uit die marinade en hou die marinade eenkant.

5 Braai die kebabs 15-20 minute oor matige kole tot die vleis net gaar is. Verf van tyd tot tyd van die marinade oor.

6 Sit voor saam met die roosterkoe­ke.

Bereiding 20 minute Marineerty­d oornag Braaityd 15-20 minute

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa