Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Kofta-hamburgers

(of ander droëvrugte)

-

Week 100 g droëvye in 60 ml (¼ k) lemoensap. Voeg die gerasperde skil van 1 lemoen by, asook 2 fyn gedrukte knoffelhui­sies, 125 g ontpitte dadels en 1 gekapte brandrissi­e. Verwerk tot glad in die voedselver­werker saam met 60 ml (½ k) asyn en ’n bietjie olyfolie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa