Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Griekse lamsboud

-

MARINADE

250 ml (1 k) natuurlike volroomjog­urt 125 ml (½ k) rooiwyn paar vars roosmarynt­akkies

VLEIS

1 lamsboud, ontbeen

BEDRUIPSOU­S

125 ml (½ k) olyfolie

1 suurlemoen se sap en skil

4 GENOEG VIR 6-8 MENSE

2 roosmarynt­akkies, gekap 3 knoffelhui­sies, fyn gedruk

1 Marinade Meng die bestanddel­e. 2 Vleis Giet die marinade oor die boud en laat 2-3 uur marineer.

3 Bedruipsou­s Klits al die bestanddel­e saam en hou eenkant.

4 Plaas die vleis hoog bo matige kole, bedek met 2 lae foelie en braai sowat 45 minute. Draai gereeld om. Verwyder die foelie, plaas die rooster laer en braai die boud nog sowat 15 minute tot bruin en gaar. Draai af en toe om en verf met die bedruipsou­s.

Bereiding 10 minute Marineerty­d 2-3 uur Braaityd

1 uur

CHRIS EN MARIETTE (UIT KOM ONS BRAAI, EPISODE 2 (VIA, DSTV-KANAAL 147))

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa