Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Kruisskyf-kebabs

-

GENOEG VIR 8-10 MENSE Bereiding 10 minute Marineerty­d 1-2 uur Braaityd 8-10 minute

60 ml (¼ k) olyfolie

5-6 knoffelhui­sies,

platgedruk seesout en pas gemaalde

peper

250 ml (1 k) Guinness-bier 500 g kruisskyf, in hapgrootte-blokkies gesny ’n paar lourier- of suurlemoen­takkies

1 Meng die olie, knoffel, sout, peper en bier. Giet oor die vleis en laat 1-2 uur marineer.

2 Maak die lourier- of suurlemoen­takkies skoon, maar laat ’n paar blaartjies aan die bopunte. Ryg ’n paar blokkies vleis aan elke takkie.

3 Braai 8-10 minute oor warm kole. Draai heeltyd om tot so gaar soos verkies.

 ??  ?? 3
3

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa