Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Kerrielams­boud

-

15 ml (1 e) komynsaad 15 ml (1 e) koljanders­ade 15 ml (1 e) swartpeper­korrels

15 ml (1 e) paprika

5 ml (1 t) borrie

5 ml (1 t) fyn kaneel

5 ml (1 t) fyn pimento 20 saffraandr­aadjies

(opsioneel) 4 knoffelhui­sies, fyn gedruk hand vol vars pietersiel­ie,

gekap

1 suurlemoen se skil en sap 80 ml (¹⁄₃ k) olyfolie 1 lamsboud, ontbeen 1 Rooster die komyn, koljander en peper in ’n droë pan tot geurig en maak fyn. Voeg die paprika, borrie, kaneel, pimento en saffraan by en meng met die knoffel, pietersiel­ie, suurlemoen­skil en -sap en olyfolie. Vryf die boud goed in daarmee, bedek met kleefplast­iek en verkoel 4 uur.

2 Verwyder uit die yskas en bring tot kamertempe­ratuur. Plaas hoog bo warm kole, bedek met 2 lae foelie en braai 45 minute. Draai gereeld om. Verwyder die foelie, stel die rooster laer en braai nog sowat 15 minute tot mooi bruin buiteom.

GENOEG VIR 6-8 MENSE Bereiding

10 minute Verkoeltyd

4uur Staantyd sowat 30 minute Braaityd

1uur

 ??  ?? 3
3

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa