Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Oosterse sous

-

SUURLEMOEN­KNOFFELSOU­S

3 knoffelhui­sies,

fyn gedruk

5 ml (1 t) vars origanum

of tiemie, gekap

15 ml (1 e) gerasperde

suurlemoen­skil

60 ml (¼ k) suurlemoen­sap sout en peper

Meng al die bestanddel­e goed.

OOSTERSE SOUS

60 ml (¼ k) sojasous 30 ml (2 e) mirin of

soet sjerrie

45 ml (3 e) heuning 30 ml (2 e) rysasyn

Meng al die bestanddel­e.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa