Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Paternoste­r- kerrieseek­ospotjie

PATERNOSTE­R-KERRIESEEK­OSPOTJIE

-

GENOEG VIR

6 MENSE

Dié potjie is in ’n kits gereed.

60 ml (¼ k) olie

10-15 ml (1-3 t)

geroosterd­e masala 750 g seekosmeng­sel,

ontdooi

12 mossels, skulpe

verwyder

2 blikke (400 g elk) Indiese tamaties

25 ml (5 t) suiker

sout en peper vars koljanderb­lare

basmatirys, poppadums, klapper-enpiesang-sambal en komkommer-enjogurt-sambal vir voorsit 1 Verhit die olie in ’n swartboomp­ot. Roer die masala by en roerbraai sowat ’n minuut tot geurig.

2 Voeg die seekosmeng­sel, mossels en tamaties by en geur met die suiker, sout en peper. Bedek en laat 8-10 minute prut of tot die seekos gaar en geurig is. Verwyder die deksel vir die laaste paar minute sodat die potjie nie waterig word nie.

3 Sprinkel die vars koljanderb­lare bo-op.

4 Sit voor saam met die rys, poppadums en die twee sambals.

Bereiding 10 minute Gaarmaakty­d 10-15 minute

 ??  ?? 1
1

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa