Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Maklike sjokoladem­ousse

-

POTJIES

1 groot plak (150 g) donkersjok­olade, in growwe stukke gebreek

200 g botter

6 eiers, geskei

5 ml (1 t) vanieljege­ursel 150 g strooisuik­er

30 ml (2 e) neute,

fyn gekap

30 ml (2 e) koekmeel AFRONDING geklopte room kakao, vir oorsif gesmelte sjokolade

(opsioneel)

Verhit die oond tot 180 °C. Smeer 6-8 ramekins.

1 Potjies Plaas die sjokolade en botter in ’n glasbak en mikrogolf tot gesmelt.

GENOEG VIR 6-8 MENSE Bereiding 10 minute

Baktyd 20-25 minute

Roer elke 30 sekondes.

2 Klits die eiergele, vanieljege­ursel en suiker saam. Roer die neute, meel en gesmelte sjokolade by.

3 Klits die eierwitte tot punte vorm en vou liggies by die sjokoladem­engsel in.

4 Verdeel die beslag tussen die ramekins en plaas in ’n bakplaat. Giet kookwater in die bakplaat sodat die water tot by die middel van die ramekinkan­te kom. Bak 2025 minute.

5 Afronding Sit die potjies voor met die room. Sif kakao oor en rond af met gesmelte sjokolade indien verkies.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa