Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Knoffel-eiervrugbl­om

-

1 groot eiervrug

3 knoffelhui­sies, fyn gedruk 60 ml (¼ k) gekapte pietersiel­ie 60 ml (¼ k) olyfolie

250 ml (1 k) gerasperde mozzarella­kaas

1 Maak snye kruis en dwars oor die heel eiervrug sodat dit soos ’n blom oopvou.

2 Meng die knoffel, pietersiel­ie en olie en verf al tussen die kepe. Sprinkel die kaas tussen die kepe.

GENOEG VIR

2MENSE Bereiding 10 minute

Baktyd 20-30 minute

3 Vou die eiervrug in tinfoelie toe, plaas tussen die kole en bak 2030 minute tot dit gaar is en die kaas gesmelt het.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa