Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Eiervrug met jogurt en granate

-

KOESKOES EN UI

160 ml (²⁄₃ k) kookwater of groenteaft­reksel

150 g koeskoes

15 ml (1 e) olyfolie

1 ui, gekap

2 ml (½ t) fyn komyn KRUIESMEER

20 g vars koljanderb­lare

30 ml (2 e) gekapte

vars dille

30 ml (2 e) gekapte

vars ment 20 g vars pietersiel­ie 90 ml (6 e) olyfolie SLAAI

50 g ongesoute pistachion­eute, gerooster en grof gekap

3 sprietuie, fyn

gekap

1 groen brandrissi­e,

gekap

30 g roketblare sout en pas gemaalde peper

Koeskoes en ui Voeg die kookwater of aftreksel by die koeskoes in ’n bak en bedek met kleefplast­iek. Laat 10 minute staan.

2 Verhit intussen die olie en braai die ui tot goudbruin. Voeg die komyn by en meng deur. Hou eenkant.

3 Kruiesmeer Pols al die bestanddel­e saam in ’n voedselver­werker tot fyn.

4 Vlok die koeskoes met ’n vurk en meng die kruiesmeer goed deur.

5 Slaai Meng die slaaibesta­nddele by die koeskoes. Geur na smaak met sout en peper. 6 Sprinkel die ui oor die koeskoes en sit voor.

GENOEG VIR

6 MENSE Bereiding 15 minute Staantyd 10 minute Braaityd 10 minute

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa