Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Peppermint Crisp-piesangs

-

6 piesangs

2 Peppermint Crisp-stafies (49 g elk),

grof gekap

100 g gemengde neute, grof gekap

roomys vir voorsit

Smeer ’n aluminiumf­oeliebak met botter of margarien.

1 Sny die piesangs in die lengte deur en plaas dit in die foeliebakk­ie.

2 Sprinkel die sjokolade en neute oor en plaas 10-15 minute op matige kole tot die sjokolade gesmelt het en die piesangs bruin is.

3 Sit voor met roomys.

HENK EN SUNA (UIT KOM ONS BRAAI, EPISODE 6 (VIA, DSTV-KANAAL 147))

GENOEG VIR

6 MENSE Bereiding 5 minute Braaityd 10-15 minute

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa