Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Lietsjie-en-avokado-slaai

3

-

SLAAI

12-18 lietsjies, geskil en ontpit

2 avokado’s, ontpit, geskil en in stukke gesny 10gkoljand­erblare 1 komkommer, in linte gesny 1 brandrissi­e, gekap (met of sonder pitte) 120 g baba-slaaiblare SLAAISOUS 15 ml (1 e) vissous 15 ml (1 e) heuning 3 cm-stuk vars gemmer, gerasper 1 knoffelhui­sie, fyn gekap

1 lemmetjie se sap en gerasperde skil

15 ml (1 e) olyfolie

GENOEG VIR

6 MENSE Bereiding 15 minute

1 Slaai Pak al die slaaibesta­nddele op ’n slaaibord.

2 Slaaisous Klits al die bestanddel­e saam en giet oor die slaai. JANNO EN KARLA (UIT KOM ONS BRAAI, EPISODE 6, VIA (DSTV-KANAAL 147))

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa