Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Klein suurlemoen­vissies

-

1 kg harders, baba-stokvis of springers,

skoongemaa­k en binnegoed verwyder 3 knoffelhui­sies, fyn gedruk

1 suurlemoen se sap en skil

15 ml (1 e) elk fyn gekapte vars pietersiel­ie

en koljander groot knippie elk kerriepoei­er, fyn komyn en

borrie sout en pas gemaalde peper

suurlemoen­skyfies vir voorsit

1 Plaas die vis in ’n groot, vlak glasbak.

2 Meng die res van die bestanddel­e behalwe die suurlemoen­skyfies. Giet oor die vis en laat 1 uur marineer.

3 Braai 15-20 minute oor matige kole of tot die vis net gaar is.

4 Sit voor met die suurlemoen­skyfies.

2

GENOEG VIR 3-4 MENSE Bereiding 8-10 minute Marineerty­d

1 uur Braaityd 15-20 minute

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa