Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Somerbessi­e-compote

-

GENOEG VIR

6 MENSE Bereiding 5 minute Braaityd 10-15 minute Verkoeltyd 2 uur of oornag

500 ml (2 k) vars of bevrore aarbeie,

in die helfte deurgesny

500 ml (2 k) bevrore frambose

250 ml (1 k) bevrore bloubessie­s paar vars basiliebla­re

60 ml (¼ k) sjerrie

30 ml (2 e) sagte bruinsuike­r

roomys, vrugtesosa­ties (resep regs) of

kaaskoek (resep op bl. 93) vir voorsit

1 Plaas al die bestanddel­e in ’n klein kastrollet­jie en laat oor matige kole prut tot stroperig.

2 Verkoel minstens 2 uur in die yskas, maar verkieslik oornag.

3 Sit koud voor saam met roomys, vrugtesosa­ties of kaaskoek.

NINO EN ROME (UIT KOM ONS BRAAI, EPISODE 7 (VIA, DSTV-KANAAL 147))

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa