Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Konfyt-broodpoedi­ng

-

BROOD

1½-2 Franse brode, in skywe

van sowat 1 cm dik gesny 1 blik (385 g) appelkoosk­onfyt VLA

500 ml (2 k) melk 4 eiers

100 ml suiker

room of vla vir voorsit

1 Brood Smeer elke sny brood aan een of albei kante met konfyt en pak in lae in ’n swart platboompo­t.

2 Vla Klits al die vla-bestanddel­e saam tot die suiker opgelos het en giet oor die brood. Sit die deksel op.

3 Plaas oor warm kole en pak ’n paar kole op die deksel. Bak sowat 40 minute tot die poeding gaar is en die vla gestol het. 4 Sit voor met room of vla.

INEKE EN JOHNNY (UIT KOM ONS BRAAI, EPISODE 9 (VIA, DSTV-KANAAL 147))

3 GENOEG VIR 6-8 MENSE Bereiding 10 minute

Baktyd 40 minute

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa