Groen koes­koes­slaai

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

3 mid­del­slag-ei­er­vrug­te

250 ml (1 k) na­tuur­li­ke vol­room­jo­gurt 1 knof­fel­hui­sie, fyn ge­druk sout en pas ge­maal­de pe­per

60 ml (¼ k) gra­naat­pit­te

’n knip­pie za’a­tar (Mid­de-Oos­ter­se speserymengsel)

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie

1 P­rik die ei­er­vrug­te met ’n vurk en braai so­wat 30 mi­nu­te in ’n ke­tel­braai of tot die ei­er­vrug sag is. Ver­wy­der van die braai en laat af­koel.

2 Meng die jo­gurt en knof­fel en geur met sout na smaak.

3 Sny die ei­er­vrug­te in die leng­te in die helf­te. Sny di­a­mant­vor­mi­ge ke­pe in die vleis­kant, maar moet dit nie deur­sny nie. Braai op ’n roos­ter tot ef­fens ge­skroei. Pak op ’n op­dien­bord en skep die jo­gurt­meng­sel oor.

4 Sprin­kel die gra­naat­pit­te en ’n bie­tjie za’a­tar oor. Geur met die pe­per.

5 Drup die o­lyf­o­lie oor en sit voor saam met groen koes­koes­slaai (re­sep regs).

HENK EN AVRIL (UIT KOM ONS BRAAI, E­PI­SO­DE 5, VIA (DSTV-KA­NAAL 147))

1

GE­NOEG VIR

6 MEN­SE Be­rei­ding 10 mi­nu­te Braai­tyd 30 mi­nu­te

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.