Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Gekapte Turkse slaai

-

SLAAI

2 geel soetrissie­s, in klein blokkies gesny

1 rooi-ui, fyn gekap 500 g kersietama­ties, gehalveer 1 middelslag-komkommer, in klein blokkies gesny 1 knoffelhui­sie,

fyn gedruk 30 g vars koljanderb­lare, grof gekap 30 g vars pietersiel­ie, grof gekap sout en pas gemaalde peper SLAAISOUS

30 ml (2 e) olyfolie 30 ml (2 e) suurlemoen­sap

15 ml (1 e) balsemieke reduksie

1 Slaai Meng al die slaaibesta­nddele liggies in ’n slaaibak. Geur goed met die sout en peper.

2 Slaaisous Meng alles goed en giet oor die slaai.

HENK EN AVRIL (UIT KOM ONS BRAAI, EPISODE 5, VIA (DSTV-KANAAL 147))

GENOEG VIR

6 MENSE Bereiding 15 minute

 ??  ?? 4
4

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa