Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Gevulde sampioene

-

12 middelslag-bruinsampi­oene

12 skyfies ui

12 skyfies tamatie

30 ml (2 e) knoffel-en-kruiespese­rye

30 ml (2 e) gedroogde

roosmaryn

100 g kaas, gerasper

1 Sny die sampioenst­ele af. Plaas ’n skyfie ui en tamatie op elke sampioen.

GENOEG VIR

6 MENSE Bereiding 10 minute Braaityd 15 minute

2 Geur die sampioene met die speserye en roosmaryn. Sprinkel die kaas oor.

3 Druk ’n tandestokk­ie in elke sampioen sodat die tamatie en ui nie rondskuif nie en braai sowat 15 minute oor matige kole tot gaar. Braai die sampioene net aan een kant. Verwyder die tandestokk­ies.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa