Mi­ni-braai­brood­jies

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - In­houd -

1 lang Fran­se brood, in die

leng­te deur­ge­sny

45 ml (3 e) sag­te bot­ter

500 g boe­re­wors, ge­braai en

in stuk­kies ge­sny 4 koe­ja­wels, in wig­gies ge­sny 30 ml (2 e) bal­se­mie­ke re­duk­sie 1 S­meer die brood­sky­we met bot­ter. Pak op ’n roos­ter en braai tot goud­bruin aan al­bei kan­te.

2 Ver­wy­der die sny­tjies brood van die roos­ter en pak op ’n op­dien­bord. Pak die boe­re­wors en koe­ja­wel op die brood­sky­fies.

3 Drup die bal­se­mie­ke re­duk­sie oor en sit voor.

GE­NOEG VIR

6 MEN­SE Be­rei­ding 15 mi­nu­te Braai­tyd 5-10 mi­nu­te

2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.