Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Banting-kaaskoek

SUURLEMOEN-KAASKOEK

-

KORS

100 g gemengde neute

50 g klapper

1 pak (200 g) Tennisbesk­uitjies

100 g botter, gesmelt

VULSEL

550 ml of 2 houers (230 g elk) roomkaas 125 ml (½ k) natuurlike volroomjog­urt 125 ml (½ k) heuning

2 eiers

3 suurlemoen­e en 2 lemmetjies se sap 5 ml (1 t) vanieljege­ursel sitrusskyf­ies vir versiering

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n veerklampk­oekpan van 20 cm.

1 Kors Plaas al die bestanddel­e in ’n voedselver­werker en verwerk tot fyn en goed gemeng. Druk teen die boom en halfpad tot bo teen die rande van die pan vas. 2 Vulsel Klits al die bestanddel­e saam en giet oor die

GENOEG VIR 6-8 MENSE Bereiding 25 minute

Baktyd 40-45 minute

kors. Bak 40-45 minute. Verwyder uit die oond en laat heeltemal in die pan afkoel.

3 Garneer met lemoen-, suurlemoen- en lemmetjies­kyfies en sit voor.

ESTHER AND JACO (AS SEEN 0N KOM ONS BRAAI EPISODE 13 ON VIA)

BESSIE-KAASKOEK

Skep die somerbessi­e-compote (resep op bl. 91) op die afgekoelde kaaskoek en sit voor.

BANTING-KAASKOEK

Vervang die Tennisbesk­uitjies met 100 g fyn amandels of amandelmee­l en die heuning met 125 ml (½ k) xilitol. Versier met donkersjok­oladesplin­ters.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa