Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Sjokolade-fondue

-

WITSJOKOLA­DESOUS

3 plakke (100 g elk)

witsjokola­de

150 ml Amarula

Cream-likeur BRANDRISSI­ESJOKOLADE­SOUS 3 plakke (100 g elk) brandrissi­esjokolade

100 ml room VRUGTE

300 g aarbeie 6 kiwivrugte,

in blokke gesny 4-6 piesangs,

in blokke gesny 300 g vars kersies

1 Witsjokola­desous Meng die sjokolade en likeur in ’n potjie oor effens warm kole. 2 Brandrissi­e-sjokolades­ous Meng die sjokolade en room in ’n potjie oor effens warm kole.

3 Vrugte Pak die vrugte op ’n bord uit. Giet die souse in mooi bakkies of in ’n fondue-pot. Druk sosatie- of kebabstokk­ies deur die vrugteblok­kies.

4 Doop die vrugteblok­kies in enige van die warm souse.

GENOEG VIR

6MENSE Bereiding 20 minute Smelttyd 10 minute

 ??  ?? 4
Kuier om die vuur met dié fondue – hou die souse in potjies oor die uitgebrand­e
kole warm.
4 Kuier om die vuur met dié fondue – hou die souse in potjies oor die uitgebrand­e kole warm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa