Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Pynappelbo­otjies

-

GENOEG VIR

8 MENSE Bereiding 10 minute Marineerty­d 30 minute Braaityd 10 minute

MARINADE

125 ml (½ k) klapper

5 ml (1 t) kerriepoei­er

125 ml (½ k) sagte bruinsuike­r

60 ml (¼ k) rum

VRUGTE

2 pynappels, geskil maar met die bopunt

steeds vas en vertikaal in kwarte gesny

roomys vir voorsit

1 Marinade Rooster die klapper in ’n pan tot ligbruin. Meng die res van die marinadebe­standdele met die klapper.

2 Vrugte Laat die pynappelkw­arte 30 minute in die mengsel marineer.

3 Braai die pynappels 10 minute oor matige kole of tot bruin.

4 Sit voor saam met roomys.

NATALIE EN REGAN (UIT KOM ONS BRAAI, EPISODE 9 (VIA, DSTV-KANAAL 147))

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa