Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Sjokoladep­otjies

-

12 blokkies sjokolade, gerasper 6 suikerhori­nkies met sjokolade-afronding

6 malvalekke­rs, in kwarte

gesny 50 g gemengde neute, grof

gekap

6 blokkies sjokolade, grof

gekap roomys vir voorsit

Verdeel ’n vel foelie in ses blokke – elke blok moet groot genoeg wees om ’n horinkie toe te vou. Spuit die foelie met kossproei.

1 Verdeel die gerasperde sjokolade tussen die horinkies, gevolg deur die malvalekke­rs, neute en gekapte sjokolade.

2 Vou elke horinkie in ’n vel foelie toe. Plaas oor warm kole en bak 3-5 minute. Sit voor saam met roomys.

HENNIE EN NICOLE (UIT KOM ONS BRAAI, EPISODE 11 (VIA, DSTV-KANAAL 147))

LEWER6 HORINKIES Bereiding 15 minute

Baktyd 3-5 minute

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa