Plaat­koe­kies

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

PLAAT­KOE­KIES

500 ml (2 k) bruis­meel

3 ei­ers

10 ml (2 e) o­lie

250 ml (1 k) wa­ter

AFRONDING

1 pyn­ap­pel, ge­skil en in sky­fies ge­sny 125 ml (½ k) room­kaas

60 ml (¼ k) ver­sier­sui­ker 1 suur­le­moen se ge­ras­per­de skil

LE­WER 8-10 PLAAT­KOE­KIES Be­rei­ding 20 mi­nu­te Staan­tyd

15 mi­nu­te Braai­tyd

1 mi­nuut per kant (plaat­koe­kies), 30 se­kon­des

per kant (pyn­ap­pels)

1 PLAAT­KOE­KIES K­lits al die be­stand­de­le goed saam en laat 15 mi­nu­te rus.

2 Ver­hit ’n pan­ne­koek­pan oor ko­le met ’n lae hit­te en skep van die be­slag in die pan met ’n sop-op­skep­le­pel. Draai om so­dra die plaat­koe­kie bo-op be­gin bor­rels vorm.

3 AFRONDING Braai die pyn­ap­pel­sky­we 30 se­kon­des aan ’n kant tot bruin. Meng die maas­kaas en ver­sier­sui­ker.

4 Sit die plaat­koe­kies voor saam met die pyn­ap­pel­sky­we en maas­kaas­ver­sier­sui­ker. Gar­neer met die ge­ras­per­de suur­le­moen­skil.

2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.