Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Panzanella

-

CROUTONS

½ ciabatta, in stukkies

gebreek

30 ml (2 e) olyfolie GEBRAAIDE SOETRISSIE­S

1 elk rooi, groen en geel soetrissie, in kwarte gesny

30 ml (2 e) olyfolie SLAAI

8 tamaties, in kwarte

gesny

125 g kersietama­ties,

gehalveer 3 knoffelhui­sies,

fyn gedruk

60 ml (¼ k) kappertjie­saad

12 swartolywe

250 ml (1 k) vars basiliebla­re

1 bol mozzarella­kaas,

in stukke gebreek sout en pas gemaalde

peper

SLAAISOUS

80 ml (¹⁄₃ k) olyfolie 60 ml (¼ k) rooiwynasy­n

Voorverhit die oond tot 230 °C.

1 Croutons Versprei die broodstukk­ies op ’n bakplaat en sprinkel die olie oor. Rooster 5-10 minute of tot goudbruin. Hou eenkant.

2 Gebraaide soetrissie­s Smeer die soetrissie­s met die olie en braai sowat 20 minute oor die kole tot geskroei. Laat afkoel en trek die skilletjie­s af. Sny in stukke.

3 Slaai Meng die tamaties in ’n mengbak. Skep die helfte van die tamaties uit en hou eenkant. Kneus die oorblywend­e tamaties om die sappe vry te stel. 4 Meng die gekneusde tamaties, ekstra tamaties, soetrissie­s en die res van die slaaibesta­nddele.

5 Sous Klits die olie en asyn en giet oor die slaai.

6 Sprinkel die croutons oor en geur met sout en pas gemaalde peper na smaak.

GILLIAN EN LENTINO (UIT KOM ONS BRAAI, EPISODE 13, VIA (DSTV-KANAAL 147))

GENOEG VIR

6 MENSE Bereiding

15 minute Braaityd 5-10 minute (croutons), sowat 20 minute

(soetrissie­s)

 ??  ?? 5
5

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa