Huisgenoot Beste Resepte: Braai

2 BRONNE VANHITTE

-

HOUT

Voorbereid­ing Sowat ’n uur, afhangend van die hout

’n Houtvuur gee ’n onmiskenba­re geur aan braaivleis en daarom meen die meeste bobaas-braaiers dis die beste manier van braai. Dis wel moeiliker om te beheer, maar dis dikwels warmer as ’n vuur wat met brikette gepak is. ’n Houtvuur moet eers ’n ruk brand en kole maak voor daar gebraai kan word, wat die voorbereid­ingstyd langer maak. Daar’s ook die gevaar dat dit te vinnig uitbrand as jy nie die regte hout gebruik nie. Maak seker jy beheer dit goed sodat dit nie te veel rook afgee nie, want rook kan die kos bitter laat smaak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa