Huisgenoot Beste Resepte: Braai

2 KETELBRAAI TEGNIEKE

-

Jy kan kos op twee maniere in ’n ketelbraai gaarmaak. Kies die regte een vir die soort kos wat jy wil braai.

DIREKTE METODE

Die kole is reg onder die kos. Kies vir kleiner porsies kos wat vinniger gaar word soos hoenderpor­sies, burgers, steaks, tjops, vis, skulpvis en gesnyde groente.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa