Huisgenoot Beste Resepte: Braai

BRIKETTE

-

Voorbereid­ing 20-30 minute

Hierdie saamgepers­te blokke steenkools­tof is ’n goeie keuse as jy warm kole in ’n ommesientj­ie nodig het. Baie mense verkies dit, want dit verkort die voorbereid­ingstyd. Wees versigtig met brikette wat vooraf in ’n aanstekerv­loeistof geweek is – dit kan die kos ’n chemiese smaak gee as jy nie die vloeistof heeltemal laat afbrand voor jy die kos opsit nie. Brikette is dikwels goedkoper as goeie braaihout en makliker beskikbaar. Dis die ideale keuse vir ’n ketelbraai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa