Huisgenoot Beste Resepte: Braai

PICANHA

-

1 knoffelhui­sie

1 roosmarynt­akkie se blaartjies sout en peper

½ suurlemoen se sap en skil olyfolie

3 kg heel picanha met ’n goeie laag vet

1 Meng die knoffel, roosmaryn, sout, peper, suurlemoen­sap en -skil met genoeg olyfolie om ’n pasta te vorm.

2 Sny kepe in die vetlaag en vryf die pasta oor die vet om ’n goeie kors te vorm. Vryf van die pasta ook op die vleis. Laat minstens 4 uur maar verkieslik oornag marineer. Draai 2-3 keer om.

3 Seël die vleis oor warm kole en braai dan 45-60 minute oor laer hitte met die vetkant na onder (55 °C interne temperatuu­r).

GENOEG VIR 8 MENSE Bereiding

10 minute Marineerty­d 4 uur of oornag

Braaityd sowat 1 uur

 ??  ?? 2
2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa