Huisgenoot Beste Resepte: Braai

4 MANIERE MET HOENDERVLE­RKIES

3 MANIERE OM DIE VLERKIES VOOR TE SIT

-

1 Ryg hulle aan sosatiesto­kkies.

2 Maak hoendersto­kkies: Sny die voorpunt af, wikkel die vleis met ’n messie los van die middelste beentjie en druk dit oor die agterste beentjie (sien foto 4 op bl. 51).

3 Sny die vlerkies by die litte deur om kleiner stukkies te vorm en braai in ’n swartpot. Onthou om altyd servette en suurlemoen­water byderhand te hou.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa