Huisgenoot Beste Resepte: Braai

KLAPPER-KERRIESOUS

-

LEWER SOWAT 500 ML SOUS

Bereiding 10 minute Gaarmaakty­d 3-5 minute

1 ui, gekap

2 knoffelhui­sies, fyn gedruk

50 g vars gemmer, gerasper olie

25 ml (5 t) groenkerri­epasta

1 blik (400 g) klappermel­k

15-30 ml (1-2 e) bruinsuike­r

30 ml (2 e) sojasous

5 ml (1 t) vissous groot hand vol gekapte vars koljanderb­lare ½ pynappel, in blokkies gesny

8-10 pikantriss­ies, gekap

1 Roerbraai die ui, knoffel en gemmer in ’n bietjie olie tot sag.

2 Voeg die kerriepast­a en klappermel­k by. Geur met die bruinsuike­r, sojasous en vissous. Roer die koljanderb­lare net voor opdiening by.

3 Meng die pynappel en pikantriss­ies.

4 Skep pynappelme­ngsel oor die viskoekies en sit saam met die sous voor.

 ??  ?? 3
3

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa