Huisgenoot Beste Resepte: Braai

KLAPPERMEL­K

-

(vis, hoender, varken beesvleis) LEWER SOWAT 180 ML (¾ K) 2 knoffelhui­sies, fyn gedruk

5 ml ( 1 t) gemmerwort­el, gerasper

10 ml (2 t) sitroengra­s gekap

15 ml (1 e) koljanderb­lare, gekap 15 ml (1 e) strooisuik­er

15 ml (1 e) lemmetjies­ap

45 ml (3 e) vissous 15 ml (1 e) ryswynasyn

125 ml (½ k) klappermel­k

Meng al die bestanddel­e saam en hou verkoel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa